Posted on Wednesday 29-8-2007
Johann Louw - A Mid-Career Retrospective

An exhibition of paintings, drawings and prints by Johann Louw over two decades.
2 Strand Road Bellville
19 September 2007 – 2 November 2007
As an artist and painter Johann Louw stands out as rather unique, comments Stefan Hundt, curator of the Sanlam Art Collection and gallery.
“His ability to manipulate and model paint and engage the inner psyche of the viewer through this medium, place Louw as one of the few painters that have transcended the parochial self-indulgence that has characterised contemporary art in
Over the past twenty years Louw has stood out as one of the foremost painters in
The exhibition in the
In all, Hundt believes this should to some degree ameliorate the difficulty of assessing Louw’s work and provide the viewer or reader with a broad perspective on the paintings, drawings and graphic works that he has produced over the last two decades.
The exhibition will be opened by Melvyn Minnaar, arts writer, at 19:00 on 18 September 2007 in the
More information: Stefan Hundt
Curator: Sanlam Art Collection
021 947 3359 / 083 457 2699
NUUSUITREIKING

Johann Louw – ‘n Terugbliktentoonstelling
‘n Tentoonstelling van Johann Louw se skilderye, tekeninge en kunsdrukke die afgelope twee dekades.
Sanlam-kunsgalery
Strandweg 2
Bellville
19 September 2007 – 2 November 2007
As ‘n kunstenaar en skilder
“Sy vermoeë om verf te manipuleer en vorm daaraan te gee en deur dié medium die innerlike psige van die kyker te betrek, maak Louw een van die min skilders wat die bekrompe selfbevrediging wat soms hedendaagse Suid-Afrikaanse kuns kenmerk, te bowe gekom het. Hoewel sy verbeeldingswêreld geheimsinnig bly en dalk nie duidelik verklaarbaar is nie, het dit deel geword van die ikonografie wat Suid-Afrika se ontvouende gemeenskap weerspieël,” voer Hundt aan.
Oor die laaste twintig jaar het Louw hom as een van Suid-Afrika se voorste skilders gevestig. Hoewel sy werk gereeld in Kaapstad en
Hundt meen dat dít in sekere mate alles makliker sal maak om Louw se werk te waardeer en die kyker of leser ‘n breë perspektief sal bied oor die skilderye, tekeninge en grafiese werke wat hy die afgelope twee dekades geskep het. Die tentoonstelling word op 18 September 2007 om 19:00 deur die kunsteskrywer Melvyn Minnaar, in die Sanlam-kunsgalery, Strandstraat 2, Bellville geopen.
Nadere inligting: Stefan Hundt
Kurator: Sanlam-kunsversameling
021 947 3359 / 083 457 2699
Submitted by
PR Company: Sanlam
Telephone Number: 021 947 3359
Cellphone Number: 083 457 2699
Client's name: